Aan jou toekoms bou jy elke dag!

Werk altyd vir die saak, nie vir erkenning nie. Lewe om jouself uit te leef, nie om ander te beindruk nie. Streef daarna om so te leef dat mense jou afwesigheid voel as jy nie daar is nie. Onthou: Die beste en die mooiste dinge in die lewe kan nie gesien of aangeraak word nie, jy moet dit met jou hart voel. Me Marna Jordaan (Hoof sedert 2008)