Project Description

GHOLF

Affiesmeisies neem in die derde kwartaal elke jaar deel aan die Gauteng Noord skole dogtersliga.
Ons spog met die grootste deelnemer getal in die liga waarin ons kompeteer!
Ons is trots op ons Affie-gholfer wat vir die tweede jaar in ‘n ry die ligawenner is.
Daar is ook twee Noord Gauteng spelers opgelewer in 2016.

Een van ons spelers het gekwalifiseer om in die Verenigde State van Amerika

aan die Junior Werêldkampioenskap deel te neem.
Die Affie-Gholf slaan ‘n voëltjie met hulle puik prestasies jaar na jaar!