Skip to content

O/15 Sagtebalspan is Gauteng wenners.

0/15 Sagtebalspan is Gauteng wenners
Ons is baie trots op ons 0/15 Sagtebalspan, hulle is Gauteng kampioene. Geluk aan almal. Heel voor: Iske Jansen van Rensburg
Voor: Abigale Versveld, Bea van der Merwe, Lilia Joubert, Heide Potgieter, Alissa Malherbe, Mnr. Riaan Versveld (afrigter)
Agter: Me. Lynette van Eyk (Sagtebalorganiseerder), Lara Kok, Megan Faller, Isabella Ludike, Me. Danielle Heyns (Adjunkhoof), Lara Butler, Zelni Wentzel, Sureta Brits, Jenice Lggenberg, Anri Breedt, Me. Marcelle Duvenhage(afrigter)
Afwesig tydens neem van foto: Janke Barkhuizen
Iske Jansen van Rensburg is ook die die afgelope week aangewys as kaptein van die Blue Sox 0/15 Span. Dankie aan ons borg Renault