AHMP is ongelooflik trots op 15 leerders wat deurgedring het na die landsfinaal van die redenaarskompetisie – ’n prestasie wat min skole kan ewenaar! Hierdie sprekers het met insig en passie hul plek tussen die land se top redenaars verower. Sterkte met die voorbereiding, Affies – julle woorde maak saak!
Volledige naamlys beskikbaar op versoek of op sosiale media.