Skip to content

Affie-nuus: August 25, 2023

Daar gebeur elke dag iets op die Affie-kalender, en dis bykans onmoontlik om by te bly met die pret en plesier, prestasies, toernooie en kompetisies, sosiale aksies en ‘n duisternis ander dinge wat op Affie-terrein gebeur. Affie-nuus hou jou op hoogte met die hoogtepunte uit die Affie-meisies se bedrywige skedule en gee jou ‘n voorsmakie van wat dit is om ‘n Affie te wees.