Danika landsfinaal wenner.Posted on 25 August 2023In KULTUUR, REDENAARS & DEBAT Danike landsfinaal wenner Danika Korf Gr 12 Ons is baie trots op Danike Korf (Gr 12). Sy is die ATKV Redenaars landsfinaal wenner vir Gr 10 – 12.