Skip to content

Affie-meisies maak golwe

Swem het vanjaar uitstekend gedoen, met drie van die skool se swemspanne wat eerste plekke behaal het in hul onderskeie ligas. Die B-, C- en D-spanne het almal die top posisie in hul bond behaal, wat ’n ongelooflike prestasie vir die skool en die swemmers is. Die A-span het ook goed presteer, al het hulle net-net ‘n tweede plek behaal. Die toewyding van die swemmers het beslis vrugte afgewerp en die skool kan trots wees op hierdie prestasies