Affie Artes 2024

Die Affie-Artes Gala-aand was in Augustus aangebied.
Die dogters en die seuns van AHS het die gehoor met ‘n wye verskeidenheid vertonings beïndruk, waarna die talle trofeë vir kategoriewenners uitgedeel is.
Baie geluk aan die Victrix Atrium wenners:
Die Junior Victrix Atrium wenners is:
3 de plek – McKenzie Lee, 2 de plek word gedeel deur Sandre van Heerden en Serah-Anne le Roux en die 1ste plek behoort aan – Mia Schabort
Die Senior Victrix Atrium wenner is: Kate Deen