Geluk aan ons tennisspelers wat die silwermedalje verower het by die gewilde Groot 5-tennistoernooi in Nelspruit.