Skip to content

Die Blou Engele oefenkamp

Die Blou Engele het ‘n suksesvolle oefenkamp by Wag-‘n-bietjie gehad, waar die dogters entoesiasties die nuwe repertorium met Mnr. Pienaar aangeleer het. Die kamp is Sondag met ’n piekniek afgesluit, wat ouers saam met hul dogters geniet het. Die Blou Engele is nou gereed om gehore met hul engelstemme te bekoor. Baie dankie aan al die deelnemers en aan Mevv. Swanepoel, Lochner, Smit en tannie Gizela vir hul ondersteuning.