Welkom by Affie-hokkie!


Ons spog met ‘n trotse en opwindende hokkiekultuur, gevestig in sterk waardes, dissipline en hokkie-etiket. Spangees en entoesiasme is baie belangrik as jy wil hokkie speel. Hokkie is nie net ligawedstryde en harde werk nie, dis ook baaaaaie pret op ons eie Affie-astro en topkwaliteit grasveld!

By Affies kweek ons ‘n liefde vir hokkie!