Omkring 16 April 2025 in jou dagboek—Affies se Opedag! Kom beleef begeleide toere, ontdek alles wat ons skool bied en geniet ‘n spesiale saalprogram.
Ons sien uit daarna om jou hier te verwelkom!