Skip to content

Ons Affies het uitmuntend presteer tydens die Pta Eisteddfod!

Beste Tubaspeler: Cara Breytenbach
FAK Trofee: Mikayla Venter (trompet) – wen ook ’n jaar in die FAK-orkes
Beste Populêre Stuk: Dineke van Zyl
Beste Koperensemble: AHMP Koperblaaskwintet
Beste Houtblaasensemble: Gemengde kwintet met Dineke van Zyl