Skip to content

Ruiters blink uit by Sanesa Kernliga

Ruitersport bars uit sy nate met 46 ruiters wat vanjaar vir AHMP deelneem. Tydens die vierde Sanesa Gauteng Kernliga-kwalifiseerder neem 28 ruiters aan 150 items deel en verower 24 x 1ste plekke, 20 x 2de plekke, 22 x 3de plekke en 11 verdere plasings. In totaal is 14 535 punte vir die skool ingesamel.
Baie geluk aan elke ruiter met hierdie puik prestasies – ons is trots op julle!