AHMP se Blou Bond
Klop jou hart blou? Dan is die Blou Bond vir jou!
Vir ouers, onderwysers, oud-Affies en álle AHMP-ondersteuners.
Die Blou Bond verenig ons ondersteuners en dien as fondsinsamelingskanaal vir sport, kultuur en skoolbehoeftes.
Ons handelsmerk – van klere tot bykomstighede – laat jou oral uitstaan as ‘n trotse Affie-ondersteuner!
Besoek ons nuwe winkel op die skoolterrein
Ure:
Maandae: 6:30 – 8:00 en Vrydae 12:00 – 13:30
Navrae? Kontak Theuna Erasmus: bloubond@ahmp.co.za