Ons Affie-meisies het by die Nasionale Bergfietskampioenskappe uitmuntend presteer! Tien bergfietserryers was onder die top 18, en Amelie Moolman (gr. 8) het derde in die land én eerste vir Gauteng geëindig.