Skip to content

Duits

’n Paar van ons dogters het tydens die vakansie ’n werkswinkel by die Goethe-Institut in Johannesburg bygewoon, waar hulle saam met ander leerders die wêreld van wetenskap en navorsing op ’n kreatiewe manier ontdek het – en dit alles in Duits!