Skip to content

28 Januarie 2026

Die skool het op die besondere dag haar 106de bestaansjaar gevier. As deel van die vieringe het ons broers by ons kom kuier – dit was ’n voorreg. Die dag was ’n betekenisvolle geleentheid waar tradisie, geskiedenis opnuut beleef en gevier is.