Skip to content

AHMP-beheerliggaam 2024-2027

Dit is vir die Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria se beheerliggaam ‘n groot eer en voorreg om die skool gedurende die termyn 2024 tot 2027 te dien. Met hul tyd, ervaring en vaardighede poog hulle om altyd die beste belange van die skool, leerders en personeel te bevorder.

Navrae rakende die beheerliggaam kan gerig word aan voorsitter@ahmp.co.za.

Ouer lede

Voorsitter

Onder Voorsitter

Tesourier

Sekretaris

Personeelverteenwoordigers

Administratiewe bystand

Bestuurskonsultant

marianne.driescher@ahmp.co.za

Kontak Ons

As u enige ander vrae het of inligting benodig, kontak ons gerus.