Skip to content

Musiek by die Monument – ’n Affie-hoogtepunt

Ons jaarlikse Musiek by die Monument geleentheid het weer bewys hoekom musiek só diep in Affie-harte leef.

Met pret, passie en hope talent en natuurlik die ondersteuning van die Senotaafsaal se akoestiek het ons kore en orkes die gehoor bekoor en ontroer – ’n ware viering van klank en kultuur.