Skip to content

ATKV Senior Afrikaanse Olimpiade 2025 – Uitsonderlike uitslae

Ons is ongelooflik trots op Heike Marx (Graad 12) wat met ‘n merkwaardige gemiddeld van 80,67% tweede in Gauteng en vierde in die land geëindig het. 

Hierdie uitsonderlike prestasie in een van die mees uitdagende taaleksamens in die land, waarin duisende leerders van regoor Suid-Afrika deelneem, is werklik prysenswaardig. 

Uittreksel uit die topuitslae:

Heike Marx – Graad 12

  • 80,67%
  • 2de in Gauteng
  • 4de Nasionaal