Skip to content

Spanredenaars

Die ATKV Digi-spanredenaars van graad 11 — Heide Potgieter, Lisa Ferreira, Megan Naudé en Nicole White — is as nasionale naaswenners aangewys!

Ons is ongelooflik trots op hierdie talentvolle redenaars wat met trots Affies se naam uitdra!