Skip to content

Affie-Winkel

Bestellings en Aflewerings
  • Bestellings vir afhaal of koerier is onderhewig aan die Affie-winkel se handelsure.
  • Koerier bestellings neem 5–7 werksdae (skoolvakansies uitgesluit) voordat dit aan die koerier oorhandig word.
  • Aanlyn pakkies neem 24–48 uur om verwerk te word. U sal ‘n epos ontvang sodra die pakkie gereed is vir afhaal.
Afhaal opsies by Aanlyn Aankope
  • Tydens die ‘checkout’-proses op die webwerf kan u kies:
    • Afhaal by die Affie-winkel (“school collection”)
    • Koerier diens (teen ‘n ekstra koste)
    • Let wel: Voordat die opsie vir afhaal by die skool beskikbaar is, moet u eers u adres invul (soos vereis deur die webwerf).
Afhaal deur Leerder
  • Indien u kind die pakkie self by die winkel gaan afhaal, moet hy:
    • Die bestel nommer verskaf, of
    • Die ‘Sales Order Confirmation’-e-pos aan die winkelpersoneel kan wys.

Sonder hierdie bewys kan geen afhaal geskied nie.

Affie-winkel ure

Geleë op die skoolgronde van Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria (bo Vincent’s)

  • Maandae tot Donderdae: 07:00 – 15:00
  • Vrydae: 07:00 – 14:30
  • Gesluit tydens skoolvakansies en Publieke vakansiedae
Tweedehandse Klere
  • Tweedehandse klere is slegs beskikbaar in die winkel.
  • Geen tweedehandse items is aanlyn beskikbaar nie.
Navrae?

Kontak die Affie-winkel gerus:

082 268 7843

 


Affiewinkel@nolimitssport.co.za

Kontak Ons

Kontak ons gerus met enige vrae of as u meer inligting benodig.