Skip to content

Affies gee om

Jaarliks skenk die Affie-leerders en personeel bloed aan SANBS – ’n betekenisvolle gebaar as deel van ons Mandela Dag-uitreikprojek.

Soos Madiba, glo ons in diensbaarheid en hoop. Deur bloed te skenk, help ons om lewens te red en sy nalatenskap lewend te hou.