Skip to content

Bergfiets: Nasionale Kampioenskappe

Ons Affie-meisies het by die Nasionale Bergfiets­kampioenskappe uitmuntend presteer! Tien bergfietserryers was onder die top 18, en Amelie Moolman (gr. 8) het derde in die land én eerste vir Gauteng geëindig.