Baie geluk aan Bianca Lubbe, ’n trotse Oud-Affie en lid van ons 2024 1ste netbalspan, wat tans in haar eerste jaar by Kovsies is. Sy is gekies vir die Nasionale o.21 Protea-spanwat later vanjaar aan die Wêreldbeker-toernooi deelneem.
Bianca Lubbe gekies vir o.21 Protea-span!





