Skip to content

Vyf spanne by die SA’s – só doen Affies dit!

Afrikaanse Hoër Meisieskool is die énigste skool in Gauteng met vyf spanne by vanjaar se SA Netbalkampioenskappe – ’n besonderse prestasie!

Uitslae:
O.14A – 5de 

O.16A – SA-kampioene 

O.17A – 9de
Eerste span – 5de plek. Hulle het in Julie gespeel
Die O.15A-span neem binnekort aan die Kay Motsepe-kampioenskappe deel.

Trots op elke Affie wat met gees en toewyding gespeel het!