Skip to content

AHMP Kalender

Skoolgebeurtenisse en belangrike datums.

Voeg die kalender by jou eie kalender

Gebruik jy Google Kalender? Klik hier om die kalender by te voeg.

Enige ander kalender (iPhone, Outlook, ens.): kopieer die skakel hieronder en plak dit waar jou app vra om op ‘n kalender in te teken of vanaf ‘n URL by te voeg.

https://calendar.google.com/calendar/ical/ahmp.kalender%40ahmp.co.za/public/basic.ics

Kontak Ons

Kontak ons gerus met enige vrae of as u meer inligting benodig.