Skip to content

Affie-nuus

Lees!

Ons is supertrots op die volgende dogters wat baie hard gewerk het aan hul lees. Baie geluk!! Kaelo Boshielo (Gr 8) Heidi Venter (Gr 9) Ontvang boekpryse vir volgehoue werk

Vierskole konsert

Leesweek het die week by Affies afgeskop!

Ons jaarlikse Leesweek het vandag afgeskop met die bekendstelling van nuwe boeke – hopelik genoeg om sommer baie leesgierigheid aan te wakker. Leerders kry ook die geleentheid om van hul

SINFONIETTA SKITTER!

Die Sinfonietta groep het behoorlik hul merk gemaak! A++ en Itemwenners by die Pretoria Eisteddfod!Algehele wenners van die Groter Ensembles by die AKV Eisteddfod – ook met ’n A++! Wat

Gauteng-Noord Skole Landloopprysuitdeling

Strikdasse, styl & Affie-gees

Ons skool het op die 28 Augustus Nasionale Strikdas dag gevier. Van ‘n eenvoudige serpie wat eeue gelede deur Kroatiese soldate gedra is, tot die stylvolle strikdas wat vandag ‘n

Spanskaak-kompetisie

Ons 0.15-spanskaakspan het die afgelope maand goed gedoen en deurgedring na die semifinaal teen Montana. Die span eindig algeheel in ‘n 4de plek by die Kollonade Aflos Skaakspan-kompetisie.

o.15 Kay Motsepe Netbaltoernooi

Affies was onoorwonne op hul pad na die goue medalje. Met hierdie prestasie kwalifiseer die span ook vir die SA-Kampioenskappe.

Gauteng Netbal-Kampioenskappe

Blou Engele – ATKV Applous Goue toekenning

Ons is BAIE trots op die Blou Engele met ‘n pragtige vertoning. Ons ontvang ‘n ATKV Applous Goue toekenning.Dis die hoogste toekenning wat kore in die Streeksuitdunne kan ontvang.

PTA Public Speaking Festival | Semi-Final Results

Our speakers once again impressed with confidence, poise, and exceptional talent at the PTA Public Speaking Festival semi-finals. We are incredibly proud of these young ladies who represented the school

AHMP Ope

Prestige Akademiese Toekenningsgeleentheid

Dit is ’n jarelange gebruik by AHMP om matrieks wat met vier en vyf onderskeidings slaag, met ’n silwer medalje te beloon en dié met ses en meer A-simbole met

28 Januarie 2026

Die skool het op die besondere dag haar 106de bestaansjaar gevier. As deel van die vieringe het ons broers by ons kom kuier – dit was ’n voorreg. Die dag

AHMP – Winkel

Gaan loer gerus in!

Skoolvervoeropsies

Vandag vier ons ‘n besondere mylpaal

Die skool het sy oorsprong op 28 Januarie 1920 toe die Afrikaanse Hogere Skool met 44 leerlinge in generaal Piet Joubert se voormalige woning geopen het. Teen 1924 het die

Duits

’n Paar van ons dogters het tydens die vakansie ’n werkswinkel by die Goethe-Institut in Johannesburg bygewoon, waar hulle saam met ander leerders die wêreld van wetenskap en navorsing op

Bergfiets: Nasionale Kampioenskappe

Ons Affie-meisies het by die Nasionale Bergfiets­kampioenskappe uitmuntend presteer! Tien bergfietserryers was onder die top 18, en Amelie Moolman (gr. 8) het derde in die land én eerste vir Gauteng

Tennis

Gauteng Super 8 Tennistoernooi Jessé de Villiers (gr. 9) verower die bronsmedalje met haar 3de plek in die enkels in die o.16-afdeling. Saam met Diane de Jager (gr. 10) wen

Pienkweek

Van 13 – 17 Oktober vier Afrikaanse Hoër Meisieskool ons jaarlikse Pienkweek – ’n week van hoop, bewustheid en omgee. Dis ’n tyd waarin ons saamstaan vir kankerbewustheid, verantwoordelikheid vir