Skip to content

Legato Koorfees – Finaal

Die Bou Engele het gister aan die Legato Choral Awards by die Afriforum Teater deelgeneem.  Die koor het, na ‘n uitstekende optrede, die volgende toekenning ontvang: 

  • 2024 Legato Award for Choral Distinction: High School Treble Choirs.

Ons pianis, Mev. Gisela Scriba, het die volgende toekenning ontvang:

  • 2024 Legato Award For Excellence in Choral Accompaniment.

Ons dirigent, Mev. Renette Bouwer, is spesiaal vermeld en vereer met die volgende toekenning:

  • Die Legato Toekenning vir uitsonderlike bydrae tot die Suid-Afrikaanse koormusieklandskap wat deur die Legato-direksie aan ‘n person gegee word wat deur passie en kundigheid ‘n uitsonderlike bydrae tot die Suid-Afrikaanse koormusieklandskap lewer. Ons tannie Renette is voorwaar ‘n koorlegende.

Baie geluk aan ons Blou Engele, Mevv. Bouwer en Scriba.  Ons is trots op julle.