Skip to content

Gauteng-skolewedrenne (Wedren 4)

Geluk aan Affie Megan Boshoff.
Megan het die naweek vir die tweede keer in ‘n ry die oorwinning behaal by die dames afdeling van Gauteng-skolewedrenne. Haar toewyding en harde werk is duidelik sigbaar, en dit is geen verrassing dat sy nou die welverdiende geel trui ontvang het nie.
Net soos in die Tour de France waar ‘n wenner ‘n spesiale trui kry, is hierdie geel trui ‘n simbool van Megan se uitmuntende prestasie. Twee oorwinnings agtermekaar is geen geringe taak nie, en ons is ongelooflik trots op haar!
Hou so aan, Megan!