Skip to content

11 Affie-netbalspelers gekies vir Gauteng Provinsiale Skolespan

Baie geluk aan ons 11 Affie-netbalspelers wat vir die Gauteng Provinsiale Skolespan gekies is en in Junie aan die SA-kampioenskappe gaan deelneem! Ons is ongelooflik trots op julle!

0/14:
Jessica Nell
Isobelle Vlok
Amaka vd Walt
Alexis Fairbanks

0/15:
Lyla Robinson
Rebecca Murray
Mianke Botes
Saidi Bothma

0/16:
Nina van Rooyen
Milan Engelbrecht 

0/17:
Eleanor van Heerden