Ons is supertrots op die volgende dogters wat baie hard gewerk het aan hul lees. Baie geluk!!
Kaelo Boshielo (Gr 8)
Heidi Venter (Gr 9)
Ontvang boekpryse vir volgehoue werk en deursettingsvermoeë in die klas.
En trofeë’s behoort aan
Chanté van Schalkwyk (Gr 8)
Danél van Zyl (Gr 9)
Hierdie dogters het pragtig gevorder. Baie geluk.









