Ons ontwerpspan het 4de plek behaal by die Vega Vibe-kompetisie. Hulle het hul kreatiwiteit en Affie-gees met flair ten toon gestel – van konsep tot uitvoering. Welgedaan!