Van Taaldrag-dag en debatte tot braaibroodjies – ons het ons moedertaal vir ’n hele week lank met oorgawe gevier. Dit was ’n viering van kultuur en ons diep liefde vir Afrikaans!