Die seuns van Affies het vir mev. De Wet ’n onvergeetlike verrassing gegee deur haar nie net ’n gelukkige Moedersdag nie, maar sommer ook ’n gelukkige Moedersjáár toe te wens! Wat ’n kosbare oomblik van waardering!