Skip to content

Musiek, vriendskap en harmonie!

AHMP se kenmekaar vir skool-orkeste was ’n feestelike belewenis. Ongeveer 220 leerders van vyf skole het saam musiek gemaak en onvergeetlike herinneringe geskep.

Dankie aan mnr. Clayton, me. Wiese, me. Smit, me. Gertenbach, asook die bestuur en onderwysers van die deelnemende skole! Die deelnemende skole was AHMP, AHS, Pretoria Boys High School, Die Hoërskool Menlopark en Hoërskool Waterkloof.