Heike Marx (Gr. 12) behaal 3de plek en Aletta Smit (Gr. 12) 10de plek in die Poort-skryfkompetisie! Altesaam 6 AHMP-werke is in die bloemlesing Poort 202 opgeneem. Ons is trots op hierdie jong skrywers se talent en passie!
Poort-skryfkompetisie 2025
