Baie geluk aan nege talentvolle Affies wat vir die 2025-provinsiale orkes, Simfonia Juventi, gekies is! Dit is ’n besonderse eer om deel te wees van hierdie prestigeryke orkes, wat die land se beste jong musici byeenbring. Hierdie talentvolle dogters gaan hul musiekdrome op die groot verhoog uitleef en ons skool met trots verteenwoordig.
Die gekose dogters is: Alexa Burger, Amélie Meyer, Anna Meyer, Cara Strydom, Chriti Knipe, Ciska Bester, Lesje de la Bat en Suzanne Fourie