Skip to content

Stroom-op-redaksie

Die Stroom-op-redaksie het ’n inspirerende joernalistieke kursus by Maroela Media en Akademia se Landi Slatter bygewoon.

“Ons wil ’n koerant wees met ’n stem, nie net ’n nuusbladsy nie,” sê me. Johnson, die organiseerder.

Met mentorskap van ervare joernaliste het die span waardevolle vaardighede geleer. Nou is hulle reg om ’n koerant te skep wat met trots gelees sal word.

Ek sien haar skryf!