Skip to content

Super Interhoër

Tydens die Super Interhoër het ons atlete ‘n tweede plek behaal. Die dogters het vasberadenheid, toewyding en harde werk op die baan gewys, wat hulle as atlete en individue van hoogstaande karakter laat uitstaan. Die samewerking en ondersteuning het die atmosfeer onvergeetlik gemaak. Affies het deur harde werk en deursettingsvermoë gewys waarom hulle ‘n krag in atletiek is. Ons is trots op elke atleet wat hul hart ingesit het en ‘n voorbeeld vir toekomstige generasies Affies gestel het. 

Die deelnemende skole was: Noordheuwel 431, Afrikaanse Hoër Meisieskool 407, Helpmekaar Kollege 358, Waterkloof 344, Zwartkop 307, Klerksdorp 260, Kempton Park 225, Garsfontein