Affie-nuus
Daar gebeur elke dag iets op die Affie-kalender – van prestasies, toernooie en kompetisies tot sosiale aksies en sommer net lekker pret en plesier. Dis byna onmoontlik om by te hou met al die opwinding!
Affie-nuus bring vir jou die hoogtepunte uit ons Affie-meisies se bedrywige skedule en gee jou ’n voorsmakie van die unieke ervaring om ’n ware Affie te wees.













































































